2 Slaapkamer Woonstel

WELCOME to Mosselbaaivakansie

Welcome to 2 Slaapkamer Woonstel

'n Kort stappie en jy is op die strand! Hierdie oulike twee slaapkamer woonstel by die Punt in Mosselbaai het alles wat 'n mens nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie. Vier persone kan gemaklik slaap en daar is 'n heerlike  badkamer met 'n bad en stort. 'n Wasmasjien, en alles om die vakansie lekker, lui en gemaklik te maak! Veilige parkering vir jou voertuig in 'n enkel motorhuis, en jy is boonop naby aan winkels en ander fasiliteite. Minimum 10 dae

Kom hou jou droom vakansie!

 

Contact details for Mosselbaaivakansie

Contact:Hilda Meyer
Address:

Mossel Bay
6511
South Africa
Email:hildacbs@gmail.com

Direct Message





 

Fields with * are required fields


Create your free site on myinfo.ie

Page created and rendered - Cache bypassed [0.00613s]

Refresh: None